Saturday 5 October 2024

Internasionale onderwysersdag ...


Hierdie is 'n dankie-sê vir al die oudonderwysers in Ons Huis wat so 'n groot rol in kinders se lewens gespeel het. Dankie dat julle geslag nog waardes en norme vir kinders onderrig het.

Saterdaglagmedisyne

Van der Merwe kom agter dat hy 'n bietjie doof word en besluit om 'n gehoorapparaat te koop. Hy is net 'n bietjie doof, en baie suinig, en wil dus nie baie geld uitgee nie.
"Hoeveel kos die ding?" vra hy vir die klerk.
"Dit hang af, Meneer. Ons het modelle van R20 tot R20 000."
"Nou man, waarvoor wag jy? Wys my die R20-model!"
Die klerkie vroetel in 'n laai, haal 'n apparaat uit en hang dit om Van der Merwe se nek.
"Meneer, jy druk nou net die knoppie in jou oor en laat die toutjie tot in jou hempsak hang."
"Ja, ja, maar hoe werk die ding?"
"Meneer, vir R20 werk hy nie eintlik nie, maar as die mense sien jy dra dit, praat hulle sommer vanself harder."

Verjaardagwense


Mev. Van der Merwe, mag Sy liefde u hart vul en vreugde en vrede bring in u lewe, vandag op u verjaardag en elke dag vir die res van u nuwe lewensjaar. 

Friday 4 October 2024

Weekly message from the angels


May your day be filled
with all kinds
of bright sunny things!

World Smile Day 2024


Smiling is infectious, you catch it like the flu,
When someone smiled at me today, I started smiling, too.
I passed around the corner, and someone saw my grin.
When he smiled I realized, I’d passed it on to him.
I thought about that smile, then I realized its worth,
A single smile, just like mine, could travel round the earth.
So, if you feel a smile begin, don’t leave it undetected
Let’s start an epidemic quick, and get the world infected!

[Karen McLendon-Laumann]

World Smile Day is celebrated on the first Friday in the month of October every year. The message of the World Smile Day is “Do an act of kindness. Help one person smile.”

The idea of World Smile Day was coined and initiated by Harvey Ball, a commercial artist from Worcester, Massachusetts. He is known to have created the yellow Smiley Face in 1963. The World’s first World Smile Day was held in the year 1999 and has been held annually since.

After Harvey died in 2001, the “Harvey Ball World Smile Foundation” was created to honour his name and memory.

The slogan of the Smile Foundation is “Improving this world, one smile at a time.”

Thursday 3 October 2024

Wednesday 2 October 2024

Woensdagwense: week 40

Verjaardagwense


Mnr. Roos, God's rykste seën op u verjaardag. Mag slegs liefde en goeie gesondheid u pad kruis. Geniet die spesiale dag!

Tuesday 1 October 2024

Oktober-verjaardae


2 - Mnr.  A Roos

5 - Mev. H van der Merwe

11 - Mev. E Barnard

17 - Mev. H Ferreira

20 - Mev. M Veldtsman

25 - Mnr. C Maritz