Monday 14 February 2022

Vandag se internetgebed vir jou

Heer hier aan die einde van 'n dag
wil ek bid en vra 
dat U ons deur hierdie nag sal dra. 
Hou U hand van beskerming en bewaring oor ons. 
Gee dat geen onheil oor ons pad sal kom nie. 
Stuur U engele om by ons deurposte waak te hou. 
Trek 'n bloedkring om elkeen van ons
en verblind die oë van ons vyande. 
Dit pleit ek vir elkeen in die Magtige naam van Jesus. 
Amen.

No comments:

Post a Comment