Oor ouer word het Helena gesê:
(Sarie 1 Maart 2017)“Dit frustreer my as vroue beheer word deur hul ouderdom. Jy word gebore, jy leef en jy gaan dood, en langs die pad verouder jy. Hoekom moet ons ouderdom die heeltyd bespreek? Geen mens behoort ingeperk te word deur sy ouderdom nie. Probeer eerder om gesond te leef en wees goedhartig teenoor mense. En éét. Dít is die beste ding in die lewe.”
No comments:
Post a Comment