Sunday 25 December 2016

Kerswense!






































Onthou:    “Ek is nooit alleen nie, het ek gedink. Ek was nooit in geheel alleen nie. En dit natuurlik is die boodskap van Kersfees. Ons is nooit alleen nie. Nie eers as die nag op sy donkerste is en die wind op sy koudste nie en as die mense in die wêreld so onverskillig omgaan nie. Dit is juis die tyd wat God gekies het.” - Deur Taylor Caldwell



No comments:

Post a Comment