Sunday 3 July 2016

Ek wou die wêreld verander...

Ek was 'n gedrewe jong man, vol energie, planne en oorentoesiasties. Dus het my gedagtegang as volg geloop...

Toe ek ‘n jong man was, wou ek die wêreld verander.

Ek het gevind dat dit moeilik is om die wêreld te verander, dus het ek probeer om my land te verander.

Toe ek vind dat ek nie my land kon verander nie, het ek begin fokus op my dorp. Ek kon nie my dorp verander nie en, as ‘n heelwat ouer man, het ek probeer om my gesin te verander.

Nou, as ‘n ou man, besef ek dat... (lees verder) 

No comments:

Post a Comment