Wednesday, 16 August 2023
Tuesday, 15 August 2023
Liewe, liewe Jesus
Ek hoop nie ek is te laat met my brief nie, want oupa is baie siek. Nou wil ek net vir Liewe Jesus gou-gou vertel wat oupa van hou en nie van hou nie, sodat as hy in die hemel kom als reg sal wees.
Liewe Jesus, sê vir ouma sy moet die afval en doekpoeding reghou, want ek dink oupa sal baie honger wees as hy daar kom. Jy weet self hoe ver die hemel van die aarde af is en as mens so lank gery het, is mens baie honger. Sorg tog asseblief dat daar baie boeke is, want oupa het graag gelees toe hy gesond was. Hy hou nie van katte nie, want die kathare laat sy bors toetrek. Hy is mal oor honde, so dit sal goed wees as Liewe Jesus vir Brak wat verlede jaar dood is, daar kan hê.
O ja, Liewe Jesus, oupa snuif ... hy snuif net Singleton, dit sal nie help om ander snuif te koop nie, jy gaan net jou geld mors.
Dan net 'n laaste gunsie, my oupa het nooit van blink goeters gehou nie. Nou lees ek in die Bybel, in die hemel is die strate van goud. Ag, Jesus, dis nie dat oupa ondankbaar is nie, maar hy sal meer daarvan hou om in die veld tussen die diertjies en voëltjies te bly. So, asseblief, as ouma daar by die blink strate bly, laat sy asseblief dadelik bos toe trek, want as oupa daar kom, moet sy by hom wees. Ek dink ek het nou als gesê wat ek moet.
Stuur hierdie drie xxx vir ouma.
Ek lief jou duisend Liewe Jesus.
[Klik HIER vir inspirasiestories]
Labels:
Brief,
Dood,
Inspirasie,
Inspiration,
Kleinkind,
Oupa,
Stories
Dinsdag-denke: ‘n Vader se belofte
Hierdie is die ware verhaal van ‘n vader wat vir 36 ure deur bourommel gegrawe het na ‘n aardbeweging, opsoek na sy seun - omdat hy ‘n belofte aan hom gemaak het. Die verhaal van Armand se vader herinner ons aan die gebeure wat plaasgevind het by die graf van ons Verlosser toe ons Hemelse Vader ‘n baie groter belofte gehou het deurdat Hy ‘n rotsblok van nog groter betekenis weggerol het.25 jaar gelede (7 Desember 1988) het ‘n 6.9-aardbewing gevolg deur ‘n 5.8-naskok Armenia feitlik gelyk gemaak en oor die 45 000 mense het gesterf in minder as vier minute. Dit is moeilik om jouself voort te stel die wroeging, pyn en leiding wat begin het in die kortstondige vier minute – mense se hele wêreld is omgekeer en lewens verwoes. Ten spyte van die verwoesting bring sulke tragedies soms die beste in mense na vore - dit voorsien ‘n venster om die inhoud van elkeen se hart te sien. Laat my toe om jou die hart van ‘n liefdevolle vader te wys.
Te midde van die chaos en verwoesting het hy gejaag na sy seun se skool. In plaas van ‘n skool het hy slegs ‘n vormlose ruïne van steen, klip, hout en sink aangetref waar die skool eens gestaan het. Dink jouself in wat het deur sy gedagtes gegaan. Wat sou op daardie stadium deur jou gedagtes gegaan het? Moontlik sou skok jou ook so verlam het soos die ander ouers wat in ‘n dwaal op die perseel rondgestaan het en droefgeestig na hulle kinders geroep het terwyl ‘n groot benoudheid hul oorval het.
Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein hulle is nie, ons Vader is nou op soek na jou. Hy soek deur die rommel en ruïnes van lewens wat nie vir Hom geleef word nie en Hy wil die rotse wegrol van wanhoop en slaweband wat jou bind.
Mag jy onthou of miskien vir die eerste keer ontdek dat ons God die grootste beloftes ooit gemaak het en Hy is oorvloediglik in staat om hulle almal na te kom net soos Hy die baie spesiale belofte aan Sy Seun nagekom het so tweeduisend jaar gelede.

Maar in die geval van die vader, het die verwoeste gebou hom aangespoor om tot aksie oor te gaan. Hy hardloop na die agterste hoek van die gebou waar sy seun se klaskamer voorheen was en hy begin onmiddellik te grawe. Hoekom? Watse hoop het hy gehad? Wat was die kanse dat sy seun so ‘n verwoesting kon oorleef? Al wat hy geweet het is dat hy sy seun belowe het dat hy altyd daar sal wees vir hom. Dit was die belofte wat krag aan sy liggaam voorsien het en hom geestelik gemotiveer het.
Terwyl hy begin het om te grou, het wel menende ouers hom probeer wegkry by die rommel met die woorde: “Dit is te laat!” “Hulle is dood!” “Jy kan niks meer vir hulle doen nie!” “Jy kan hulle nie help nie!” “Gaan huis toe!” Die hoof van die brandweer het hom ook probeer wegkry en hom meegedeel: “Brande en ontploffings vind oral plaas. Jy verkeer in groot gevaar. Gaan huis toe!” Ten einde laaste het die polisie opgedaag en aan hom gesê: “Jy is kwaad, getraumatiseerd, maar dit is verby. Gaan nou eerder huis toe.” Maar die vader het ‘n belofte gemaak en hy was vas van plan om daarby te hou!
Die liefde wat die vader in sy hart gehad het vir sy seun het hom aanhou laat grou vir agt ... 12 ... 24 ... 36 ure. Toe, in die 38ste uur rol hy ‘n groot stuk beton rotsblok weg en hoor sy seun se stem wat roep om hulp. Dadelik roep hy: “ARMAND!” Die seun roep terug, “Pa!? Ek het hulle gesê! Ek het die ander kinders gesê dat as pa nog leef, sal hy my kom red! Jy het belowe dat jy altyd daar sal wees vir my en jy het jou belofte gehou!
‘n Vasbeslote vader, ‘n belofte en ‘n rotsblok wat weggerol word om lewe te onthul en vryheid te skenk. Die verhaal van Armand se vader herinner ons aan die gebeure wat plaasgevind het by die graf van ons Verlosser toe ons Hemelse Vader ‘n baie groter belofte gehou het deurdat Hy ‘n rotsblok van nog groter betekenis weggerol het.
Met die wegrol van die steen, het daar vir ons ewige lewe gekom en ware vryheid in Christus. En weet julle wat? Ons Hemelse Vader is nog steeds in die besigheid van die wegrol van klippe.
Wat is die klippe in jou lewe?
Terwyl hy begin het om te grou, het wel menende ouers hom probeer wegkry by die rommel met die woorde: “Dit is te laat!” “Hulle is dood!” “Jy kan niks meer vir hulle doen nie!” “Jy kan hulle nie help nie!” “Gaan huis toe!” Die hoof van die brandweer het hom ook probeer wegkry en hom meegedeel: “Brande en ontploffings vind oral plaas. Jy verkeer in groot gevaar. Gaan huis toe!” Ten einde laaste het die polisie opgedaag en aan hom gesê: “Jy is kwaad, getraumatiseerd, maar dit is verby. Gaan nou eerder huis toe.” Maar die vader het ‘n belofte gemaak en hy was vas van plan om daarby te hou!
Die liefde wat die vader in sy hart gehad het vir sy seun het hom aanhou laat grou vir agt ... 12 ... 24 ... 36 ure. Toe, in die 38ste uur rol hy ‘n groot stuk beton rotsblok weg en hoor sy seun se stem wat roep om hulp. Dadelik roep hy: “ARMAND!” Die seun roep terug, “Pa!? Ek het hulle gesê! Ek het die ander kinders gesê dat as pa nog leef, sal hy my kom red! Jy het belowe dat jy altyd daar sal wees vir my en jy het jou belofte gehou!
‘n Vasbeslote vader, ‘n belofte en ‘n rotsblok wat weggerol word om lewe te onthul en vryheid te skenk. Die verhaal van Armand se vader herinner ons aan die gebeure wat plaasgevind het by die graf van ons Verlosser toe ons Hemelse Vader ‘n baie groter belofte gehou het deurdat Hy ‘n rotsblok van nog groter betekenis weggerol het.
Met die wegrol van die steen, het daar vir ons ewige lewe gekom en ware vryheid in Christus. En weet julle wat? Ons Hemelse Vader is nog steeds in die besigheid van die wegrol van klippe.
Wat is die klippe in jou lewe?
Dit maak nie saak hoe groot of hoe klein hulle is nie, ons Vader is nou op soek na jou. Hy soek deur die rommel en ruïnes van lewens wat nie vir Hom geleef word nie en Hy wil die rotse wegrol van wanhoop en slaweband wat jou bind.
Mag jy onthou of miskien vir die eerste keer ontdek dat ons God die grootste beloftes ooit gemaak het en Hy is oorvloediglik in staat om hulle almal na te kom net soos Hy die baie spesiale belofte aan Sy Seun nagekom het so tweeduisend jaar gelede.
[Nog kosbare stories HIER]
Labels:
Dinsdag-denke,
gemeenskapskerk,
Inspirasie,
Lewenslesse
Monday, 14 August 2023
Vandag se internetgebed vir jou
Tereg het Moeder Teresa gesê: “Wanneer ’n arm mens van honger doodgaan, is dit nie omdat God nie vir daardie persoon gesorg het nie. Dit is omdat ons nie instrumente in die hande van God was om vir die arme ’n stukkie brood te gee nie.”
Liewe Vader, gee my ’n hart vol omgee vir my medemens sodat my eerste prioriteit nie sal wees om myself te verryk en na “my brood” te soek nie, maar dat ek sal bid en my sal beywer vir “óns daaglikse brood”. Ek wil my talente, gawes en goeie beplanning gebruik in diens van U en u koninkryk, en nie om groter skure vir myself te bou nie. Amen.

Sunday, 13 August 2023
DIE VYFVINGERTOETS
1. Die Duim:
Dit is die vinger naaste aan jouself. Bid dus eerste vir die persone naaste aan jou. Hulle is dié wat jy die maklikste kan onthou. Dit is my en jou plig om vir hulle te bid.
2. Die Wysvinger:
3. Die Middelvinger:
4. Die Ringvinger:
5. Die Pinkie:
2. Die Wysvinger:
Bid vir hulle wat onderrig, bevele gee en genees. Onderwysers, dokters, predikante word ook hierby ingesluit. Hulle het wysheid en ondersteuning nodig om ander in die regte rigting te stuur.
3. Die Middelvinger:
Dit is die langste vinger. Dit herinner ons aan ons leiers. Bid dus hier vir die president en die regering, die besigheidsleiers en die plaaslike owerhede. Hierdie mense vorm die nasie en lei deur publieke opinie. Hulle het God se leiding nodig.
4. Die Ringvinger:
Hierdie is ons swakste vinger van die hand. Dit moet ons herinner aan ons huwelike en gesinne en hulle wat swak en siek is. Ons kan nooit genoeg bid vir hulle nie.
5. Die Pinkie:
Laastens kom die kleinste vinger. Dit is ook hoe ek myself in verhouding met God en andere moet plaas. Die Bybel sê: "Die minste sal die grootste onder julle wees." Jou pinkie moet jou herinner om vir jouself te bid. Wanneer jy eers vir die ander vier groepe gebid het, sal jou eie behoeftes in perspektief geplaas wees en daarom sal jy dan meer effektief vir jouself kan bid.
Friday, 11 August 2023
We shouldn’t judge a book by its cover
A couple went for a cruise tour to enjoy their private honeymoon while leaving their children at home. Unfortunately, the cruise ship was sinking due to catastrophic weather condition.
The couple finally made their way to the lifeboat area but there was only space for one person left. The man jumped onto the lifeboat, leaving his wife on the sinking ship ...
The wife stood on the sinking ship and shouted to her husband saying ...
The teacher paused the above story and asked her students in the classroom, “Let us guess. What do you think she shouted to her husband?”
Most students answered altogether: “I hate you! I was blinded by love!”
The teacher noticed that there was a student who sat quietly and asked him. The student answered, “Teacher, I believe she would have shouted – Take care of our children!”
The teacher was shocked and asked: “Have you heard this story before?”
The student shook his head and said, “Nope, but before my mother passed away to disease, she told my father the exact same words!”
The cruise sunk and the man returned home and brought up their children single-handedly.
Many years later after the death of the man, their daughter who had been accusing her father found her father’s diary while tidying his belongings, and she found out the truth.
It turns out that when her parent went onto the cruise ship, the mother was already diagnosed with an incurable disease. During the crucial moment on the sinking ship, her father rushed to the only space left on the lifeboat.
He wrote in his diary, “I wanted to sink with you together on the sinking cruise. But for our children, I could only let you sink alone into the deep cold ocean bed.”
The daughter burst into tears after reading this diary. The teacher knew that her students had understood the moral of the story that she wanted to pass on to them. In this world there are good and evil. Sometimes the situation could be very complicated and indistinguishable of good and bad.
So, we must not jump to conclusion easily and look at the surface only. We must not make hasty decision or assumption without any attempt of investigation or using our critical thinking. We must not judge others without understanding them first.

Thursday, 10 August 2023
Something to think about
If a bottle of poison reaches its expiration date, is it more poisonous or is it no longer poisonous?
Which letter is silent in the word "Scent," the S or the C?
Do twins ever realize that one of them is unplanned?
Every time you clean something, you just make something else dirty.
The word "swims" upside-down is still "swims".
Over 100 years ago, everyone owned a horse and only the rich had cars Today everyone has cars and only the rich own horses.
If people evolved from monkeys, why are monkeys still around?
Why is there a 'D' in fridge, but not in refrigerator?
I'm responsible for what I say, not for what you understand.
It's not my age that bothers me - it's the side effects.
I'm not saying I'm old and worn out, but I make sure I'm nowhere near the curb on trash day.
As I watch this generation try and rewrite our history, I'm sure of one thing: it will be misspelled and have no punctuation.
As I've gotten older, people think I've become lazy. The truth is I'm just being more energy-efficient.
I haven't gotten anything done today. I've been in the Produce Department trying to open this stupid plastic bag.
If you find yourself feeling useless, remember: it took 20 years, trillions of dollars, thousands of lives and four presidents to replace the Taliban with the Taliban.
Turns out that being a "senior" is mostly just googling how to do stuff.
I want to be 18 again and ruin my life differently. I have new ideas
I'm on two simultaneous diets. I wasn't getting enough food on one.
I put my scale in the bathroom corner and that's where the little liar will stay until it apologizes.
My mind is like an internet browser. At least 18 open tabs, 3 of them are frozen, and I have no clue where the music is coming from.
Hard to believe I once had a phone attached to a wall, and when it rang, I picked it up without knowing who was calling.
My wife says I keep pushing her buttons. If that were true, I would have found mute by now.
Which letter is silent in the word "Scent," the S or the C?
Do twins ever realize that one of them is unplanned?
Every time you clean something, you just make something else dirty.
The word "swims" upside-down is still "swims".
Over 100 years ago, everyone owned a horse and only the rich had cars Today everyone has cars and only the rich own horses.
If people evolved from monkeys, why are monkeys still around?
Why is there a 'D' in fridge, but not in refrigerator?
I'm responsible for what I say, not for what you understand.
Common sense is like deodorant. The people who need it the most never use it.
I'm not saying I'm old and worn out, but I make sure I'm nowhere near the curb on trash day.
As I watch this generation try and rewrite our history, I'm sure of one thing: it will be misspelled and have no punctuation.
As I've gotten older, people think I've become lazy. The truth is I'm just being more energy-efficient.
I haven't gotten anything done today. I've been in the Produce Department trying to open this stupid plastic bag.
If you find yourself feeling useless, remember: it took 20 years, trillions of dollars, thousands of lives and four presidents to replace the Taliban with the Taliban.
Turns out that being a "senior" is mostly just googling how to do stuff.
I want to be 18 again and ruin my life differently. I have new ideas
I'm on two simultaneous diets. I wasn't getting enough food on one.
I put my scale in the bathroom corner and that's where the little liar will stay until it apologizes.
My mind is like an internet browser. At least 18 open tabs, 3 of them are frozen, and I have no clue where the music is coming from.
Hard to believe I once had a phone attached to a wall, and when it rang, I picked it up without knowing who was calling.
My wife says I keep pushing her buttons. If that were true, I would have found mute by now.
[Thank you, Rosetta!]
Labels:
Huisgenotjies,
Lag,
LOL,
Rosetta Venter,
Saterdaggenotjies,
Saterdaglagmedisyne
Wednesday, 9 August 2023
Tuesday, 8 August 2023
Dinsdag-denke: Wie is ek?
Jou beste vriend of grootste vyand, ek, is jou grootste metgesel. Ek is jou grootste helper of jou swaarste las. Ek sal jou op die pad vorentoe deurdra of jou aftrek tot op die bodem van mislukking. Ek is geheel en al onder jou bevel.
Die helfte van die dinge wat jy doen, kan jy net sowel aan my oordra en ek sal dit vinnig en effektief afhandel. Ek word baie maklik bestuur, maar jy moet streng wees met my. Wys my presies hoe jy ’n ding gedoen wil hê en na ’n paar lesse sal ek dit outomaties verrig. Ek is die dienskneg van alle vername manne, maar helaas, van die grootste mislukkings ook.
Dié wat vernaam is, het ek vernaam gemaak. Die wat mislukkings is, het ek mislukkings gemaak. Ek werk met die presisie van ’n wetenskaplike en met die passie van ’n patriot. Jy kan my gebruik vir profyt of vir mislukking, dit maak glad nie aan my saak nie.
Neem my, leer my, wees streng met my en ek sal die wêreld aan jou voete plaas. Maar wees ongeërg met my en ek sal jou vernietig.
Wie is ek?
Ek is gewoonte!

Gewoonte,
Inspirasie,
Vriend,
Vyand
Friday, 4 August 2023
Wednesday, 2 August 2023
Dankie!
Die dankies het van oraloor gekom gedurende die naweek. Dankie aan elkeen se positiewe kommentaar. As elke instelling 'n engelgroepie het wat hulle vlerke so af en toe sprei oor die vier mure en dak, verander enige blyplek in 'n tuiste. Sterkte met julle daaglikse werk en vreugde vir julle volgende beplande kuier.
Ons Huis het links bo in die hoek van die blog, 'n *Ons-wenslysie*. Lees gerus daardeur en kom kuier sommer net vir ons.
Tuesday, 1 August 2023
Sop en vetkoek vir 'n warmer wintersdag
29 Julie 2023 was 'n bittere koue Saterdag in Kimberley. Ons gemeente, Dutoitspan, het al bibberende die weer getrotseer om die jaarlikse basaar by te woon. Ons Huis-inwoners het gehoor van die kerkbasaar, maar vir sommige van ons is 'n basaar 'n vae herinnering van ons kindertyd of ons kinders se kindertyd. Vir diegene wat nog oorweeg het om die basaar by te woon, het die koue finaal daardie gedagte die nek ingeslaan.
Party van ons het 'n sonkolletjie gaan opsoek, terwyl ander sommer onder die warm komberse ingeklim het in 'n poging om 'n bietjie hitte in die stram spiere en koue gebeente te sit.
Die wintersdag het egter skielik warmer geword toe lede van die Angels met potte vol heerlike dik tuisgemaakte sop by Ons Huis opdaag, saam met 'n ander groot gunsteling, naamlik vetkoekies.
Sop in die winter is trooskos ... onthoukos ... koesterkos!
Labels:
Angels,
Betsie du Plessis,
Carien,
Cherine Senekal,
Engele,
Millie Mouton,
Percy Bell,
Talana van Wyk
Dinsdag-denke: Die waterpomp
Daar was eendag ’n man wat ’n baie goeie vriend gehad het. Die vriend het baie swaar gekry op sy grondjie waar hy ’n bestaansboerdery probeer voer. Hy het ’n erge tekort aan water gehad. Hy het wel ’n put, maar kon nie die water uit die put kry in sy groentebeddings en sy drinkwatertenk nie.
Die man het ’n ekstra waterpomp gehad en het dit aan sy vriend gegee en gesê: “Hier, neem die pomp vir jou. Dit sal jou grootste waterprobleme oplos."
Sy vriend was oorstelp van vreugde, want nou kon hy water kry om te drink en om sy tuin te red van die droogte.
Die volgende dag maak die man ’n draai by sy vriend om uit te vind hoe dit gaan. Sy vriend groet skaars en beskuldig die man, “Die pomp gee geen water nie. Jy het vir my gejok.”
Die man vra, “Het jy die pomp aan die krag gekoppel ?”
“Nee.”
“Druk die elektriese koord by die kragsok in en jy sal al die water hê wat jy verlang.”
Die volgende dag kom die man weer by sy vriend ’n draai maak om te sien hoe dit met hom gaan. “Jy het gejok,” val die vriend sommer met die deur in die huis. “Ek het die pomp se elektriese koord by die kragsok ingesit en steeds is daar geen water nie.”
“Het jy ’n pyp vanaf die pomp laat afsak in die water van die put, sodat die pomp die water kan uitpomp ?”
“Nee.”
“Laat ’n pyp afsak in die water vanaf die pomp en jy sal al die water kry wat nodig is.”
Die volgende dag besoek hy weer sy vriend om te sien of daar enige vordering is, maar sy vriend begin weer met, “Jy het gejok, ek het steeds nog geen water nie.”
“Het jy die pomp eers gebloei om al die lug uit te kry?”
“Nee!”
“Bloei eers die pomp en jy sal beslis water hê om te drink.”
Die volgende dag besoek hy weer sy vriend en dié is in ekstase oor al die water wat hy het.
Die vriend vra, “Het ek jou nie die waarheid vertel nie ?”
“Ja, jy het," sê die man.
“Nou hoekom het jy my ’n leuenaar genoem?”
“Dis hoe dit vir my gelyk het, ek het nie besef dat dit my eie onkunde was wat jou woorde as ’n leuen vir my laat klink het nie.”
Hoeveel keer het ons nie al in ons haas en onkunde iemand anders tot leuenaar gemaak om net later uit te vind dat dit ons eie arrogansie en onnoselheid was wat eintlik die oorsaak was.
Spreuke 18:
6. Die lippe van die dwaas kom met getwis, en sy mond roep na slae.
7. Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe ’n strik vir sy siel.

Leuenaars,
Onkunde,
Water
Monday, 31 July 2023
Saturday, 29 July 2023
Thursday, 27 July 2023
His heavenly album
A mother looked at her watch at home and saw that it was almost time for school to get out.
And because the weather was very heavy and it looked like it was going to rain at any moment, she decided to go to school and pick up her eight-year-old daughter.
On the way to school, a hard rain fell and at school her daughter saw her and started running towards her. Suddenly there was a flash of a lightning beam and for a moment her daughter stood still, looked at the sky above, gave a beautiful smile and then she continued running.
This happened quite a few times, until the little girl reached the car.
Her mother immediately asked her when she got into the car, why did you stop every time lightning strikes, and then you smile to heaven,
I had to stop, says the little girl, didn't mommy see, God was busy taking pictures of me.
As I thought about this story, it slowly dawned on me that if God would really take our pictures, He would surely also need an album to store them. And now comes the question ... If God were to take pictures of us during the day for His heavenly album, what would He have photographed today.
There where you shouted the cashier in the bank, or where you swore the petrol joggie. Or would there be pictures where you helped the old woman across the road, or gave a hungry child a packet of food.

Only you will know what pictures God took of your life today. Let's live so that we won't be ashamed when that photo album is opened.
Wednesday, 26 July 2023
Subscribe to:
Posts (Atom)