1,5 koppie melk
2 koppies mieliemeel
1 tl sout
4 eetlepels botter of margarien
3 eiers, goed geklits
2 tl bakpoeier
Metode
- Verhit 1 koppie melk.
- Meng die res van die melk met die mieliemeel.
- Voeg aangemaakte meel, sout en botter by warm melk - meng goed.
- Laat afkoel.
- Voeg geklitste eiers en bakpoeier by.
- Sit mengsel in klein gesmeerde broodpannetjie.
- Bak vir 30-40 minute teen 180 grade C.
[Een van die inwoners het 'n klompie mieliemeelresepte met Ons Huis gedeel wat die volgende paar Saterdae geplaas gaan word.]
No comments:
Post a Comment